The best recipe for pizza is an Italian recipe! Here's what you need to know about Italian pizza and how to make it, especially how to make Italian pizza dough.
Parmigiana di Melanzane is the ultimate comfort food recipe. Fried aubergines/eggplant baked in a dish with tomato sauce, basil, parmesan and mozzarella cheese.
In den kalten Herbst- und Wintermonaten geht doch nichts über eine wärmende Kartoffelsuppe mit Gemüse und Würstchen. So wie wir sie von Oma kennen!
The best, easy, thin and crispy rustic Italian pizza dough recipe you will ever make. (Authentic Neopolitan recipe).
Eine nahrhafte italienische Suppe mit kurzer Pasta und je nach Saison und Gusto abwechselndem Gemüse. Dazu frisch geriebener Parmesan.
Dieta śródziemnomorska to model żywienia rekomendowany przez autorytety naukowe. Dowiedz się więcej o jej zaletach, założeniach i działaniu.
La polenta accompagne merveilleusement bien les mijotés, braisés et autres mets en sauce mitonnés tout doucement, avec ❤️.
Aprenda a transformar as sobras do risoto em um delicioso aperitivo
Für das Pesto benötigt man: Eine handvoll geröstete Pinienkerne (es gehen aber auch Walnusskerne oder Mandeln), eine gute handvoll geriebenen Parmesan, 1-2 Knoblauchzehen...
Envie de légumes ? Envie d'une recette hyper gourmande ? Essayez cette parmigiana, un gratin d'aubergines à la tomates, à la mozzarella et au parmesan : une TUERIE ! Ça fait des années que je veux faire cette recette maison et je suis ravie d'avoir enfin sauté le pas !
If you follow our steps, you will have a perfectly cooked baked ziti. The noodles will not be over or undercooked, dried out or lack flavor. This will be the only baked ziti recipe you make again!
Ragù alla Bolognese is a traditional Italian meat-based sauce. As the name suggests, it originates in one of the capitals of Italian cuisine, Bologna, where they simply call it “ragù.” This hearty and flavorful sauce is often served with fresh egg pasta, and is the foundation of a classic Lasagna alla Bolognese.Making the perfect ragù requires patience, but the end result is worth the wait! This recipe will guide you through the steps to create a delicious and authentic Ragù alla Bolognese that
Perfectly golden brown parmesan-crusted zucchini slices (to use up all that summer zucchini!). So crispy, so good!
Serait-il nécessaire de vous parler de ces beignets à la farine de pois-chiche (Besan) ? Si connus et si appréciés au même titre que les samossas car ils composent ces petits en-cas que l'on trouve presque dans toute l'Inde. Chaque région et chaque...
This Gluten-Free Pasta Salad is loaded with mozzarella cheese, fresh tomatoes, roasted peppers, Kalamata olives, and salami, all tossed together with fresh Italian vinaigrette. SO DELICIOUS!
料理のプロがバジルの効果と使い方、レシピをご紹介します。とっても身体に良い効果があるハーブで、使い方も簡単です。ぜひ日々の料理に使ってみてください♪
Suivez-moi sur Insta En entrée ou en plat, les fleurs de courgettes raviront tout le monde, même les plus retissant. Pour une entrée compter 3 à 4 fleurs de courgettes petites et pour un plat compter 4 à 5 fleurs de courgettes grosses. Un petit goût...
All your efforts will be rewarded the moment you pull this custardy eggplant slathered in tangy sauce, and a crispy, cheesy top from the oven.
LASAGNE Dalene Brits 500g Maalvleis 1 fyn Knoffelhuisie 300 ml Water 50 ml Olie 1 pk Maggie Tamatiesop 5 ml Gemengde Kruie Verhit olie en braai maalvleis. Voeg knoffel, sop, water en kruie by. Laat prut vir 10 min. Metode: Kook noedels sag of gebruik velle lasagne. Plaas lae vleis en noedels in oondbak. Maak witsous en begin met vleissous in bak en pak lae afwisselend. Eindig met witsous en strooi kaas oor. Bak 15 min by 180 C Indien jy lasagne velle gebruik: Skep eers bietjie sous onder in die bak Pak die velle dat dit net aan mekaar raak en nie oorvleuel nie Maak seker dat die sous al die velle mooi bedek anders word dit nie sag nie en bak vir 45min. http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/lasagne-hoender-beesvleis.html VINNIGE LASGANE Erika Vermeulen Wat ek partykeer doen is om 'n lelker tamatie & uiesmoor te maak na jou smaak Plaas lasagne velle onder in bak,dan 'n laag smoor,weer lasagna velle, dan dun gesnyde sampioene met speserye oor,weer 'n laag lasagne velle & dan jou witsous. Gaan so aan tot jou bak vol is & sprinkel dan gerasperde kaas oor. Sit in 'n oond by 180 grade Celsius en bak vir omtrent so 30 tot 40 min tot jou pasta gaar is & die kaas lekker bruin. Laat staan so 10min & bedien. Dis nogal baie lekker & vinniger as die gewone vleis lasagna*6/6/13 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/lasange-geregte.html Dalene Brits LASAGNE 2 eetl Botter 1 Ui, gekap 1 huisie Knoffel 1 Wortel 500 g Maalvleis 2 eetl Puree 1 eier ½ k Kaas 1 tlp Sout Peper 1 blik geroomde Sampioene 1 Beefblokkie opgelos is: 125 ml Kookwater 6 bolletjies Lint Noedels Kook noedels 8 min in soutwater & olie. Smelt botter, braai uie, knoffel en wortels. Braai vleis bruin. Voeg tamatiepuree by & beef blokkie. Voeg 1tlp sout & knippie peper by. Kook 20 min. Voeg sampioen, ui en wortels by. Roer nou kaas en geklitste eier by. Maak 2x vir oondpan. http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/lasange-geregte.html LEKKER LASAGNE 1 ui, fyngekap 1 wortel, gerasper 1 selderystingel, fyngekap 2 knoffelhuisies, gekneus 500 g beesmaalvleis 1/3 k rooiwyn 2 blikkies tamaties 3 e tamatiepasta 2 e sojasous 2 e Worcestershire-sous 1 e gedroogde oregano 2 e vars pietersielie, gekap 18 lasagnevelle ½ k gerasperde parmesaankaas Kaassous 60 g botter 1/3 k meel 1 l melk ¾ k parmesaankaas, gerasper knippie fyn neutmuskaat Verhit olyfolie in ʼn pan en braai die ui, seldery, knoffel en wortel tot sag. Voeg maalvleis by en braai tot bruin. Voeg die wyn, tamaties, tamatiepasta en souse by. Geur met sout en peper by en prut 1 uur tot dik. (Hou dop en gooi ʼn bietjie water by as dit lyk of dit droogkook). Maak die kaassous deur die botter te smelt, voeg die meel by en kook 2 minute. Voeg die melk stadig by, klits aanhoudend tot dik. Voeg die ¾ koppie kaas by en sit eenkant. Plaas ʼn laag lasagnevelle onderin ʼn groot bakpan. Skep die helfte van die maalvleis op en gooi die helfte van die sous oor. Doen laag vir laag dieselfde en eindig met sous. Sprinkel met die ½ koppie parmesaan en bak 45 minute by 180ºC tot die pasta gekook is en die kaas goudbruin is. Henriette Wesselsn.s > EK maak altyd hierdie een van Pasella - mens kan aanpassings doen soos jy van dit hou http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/lasange-geregte.html Etha Burger HOENDER LASAGNE 2 uie, gekap 1 knoffelhuisie, gekap 1 soetrissie, ontpit en gekap 25 ml sonneblomolie 1 blik tamatie en uie smoor 10 ml suiker 1 gaar hoender ontvel, ontbeen en in blokkies gesny 5 ml sout 1 ml swartpeper 1 pakkie sampioensouspoeier 250 ml melk 250 g spinasienoedels, gekook (ek gebruik die lasagnevelle) 750 ml witsous 250 ml gerasperde kaas 1 eier, geklits Voorverhit die oond tot 180. Braai die uie, knoffel en soetrissie in die olie tot sag. Voeg die tamatie en uie smoor, suiker, hoender, sout en peper by en laat 10 min prut. Meng die sampioensouspoeier met 125 ml melk en roer by die hoendermengsel. Laat 5 min stadig prut. Skep die helfte van die noedels op die boom van 'n oondskottel, gevolg deur die helfte van die hoendermengsel. Gooi helfte van die witsous en helfte van die gerasperde kaas oor. Herhaal die lae. Klits die eier saam met die res van die melk en giet oor die kaas. Bak 30 - 35 min tot goudbruin. Genoeg vir 6 persone http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/lasange-geregte.html HOENDER- EN BOTTERSKORSIE-LASAGNE Henriette Wessels 20ml kookolie 1 ui gekap 4 hoederborsies in blokkies gesny 750g botterskorsies in blokkies gesny 400ml hoenderaftreksel 5ml paprika 10ml Aromat 5ml gedroogte knoffelpoeier Sour en peper na smaak ½ pak wit lasagnevelle 500ml witsous 250ml gerasperde cheddarkaas WITSOUS: 50ml margarine, 50ml koekmeel, knippie sout, 500ml melk. Smelt die margarine oor lae hitte, voeg die koekmeel en sout by en roer goed deur met ‘n houtlepel. Voeg die melk bietjie-bietjie by en roer aanhoudend totdat die sous verdik. Metode: Voorverhit die oond tot 180°. Verhit die kookolie in ‘n groot pan, baai die ui en hoender tot goudbruin, verwyder van die hitte en hou eenkant. Kook die botterskorsies en hoenderaftreksel in dieselfde pan tot gaar en tot die vloeistof feitlik weggekook het. Voeg die hoender by die botterskorsiemengsel, en sit die geurmiddels by. Skep ‘n derde van die hoendermengsel in ‘n gesmeerde oondbak. Pak ‘n enkellaag lasagna velle bo-op, gevolg deur nog ‘n derde van die hoendermengsel. Giet die helfte van die witsous bo-oor. Pak weer ‘n enkel laag lasagnevelle, gevolg deur die res van die hoendermengsel en die witsous. Sprinkel gerasperde kaas bo-oor en bak vir ongeveer 30min tot goudbruin.*Eenskotteltreffers*29/4/13 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/lasange-geregte.html Hoenderlasagne - Vinnig en maklike resepte Vrouekeur No 2 Elna Rossouw Bietjie olie 1ui gekap 1groenrissie ontpit en in blokkies gesny 250g (1 pakkie) sampioene in skyfies 1groot hoender 750ml water 2 hoenderaftrekselblokkies 820g (2x410 g blikke) gekapte tamaties 30ml blatjang 10ml bruinsuiker 10ml vars pietersielie Knypie sout en peper 250g (1 pak) lasagnevelle 375ml. Mozzarellakaas gerasper Kaassous: 30ml botter 30ml koekmeel 500ml warm melk Sout en peper na smaak 375ml cheddarkaas Stel oond op 180 grade Verhit olie sorteer uie tot sag. Voeg soetrissie by en sorteer tot sag. Voeg sampioene by en sorteer totdat vloeistof verdamp het. Kook hoender in water mer aftrekselblokkies tot sag. Skep hoender uit laat effens afkoel. Ontbeen en vlok in stukke Voeg hoender, tamatie, blatjang, bruinsuiker, pietersielie, sout en peper by uiemengsel. Meng en laat sous tot dik kook. Kaassous: Smelt botter in kastrol en roer meel by. Voeg melk geleidelik by en roer oor lae hitte tot sous glad en dik is. Geur met sout en peper. Roer kaas by. Smeer lagie kaassous op bodem van oondbak. Plaas lasagnevelle bo-op sodat bodem bedek is. Skep helfte van hoendervulsel bo-op en strooi helfte van mozzarellakaas bo-oor. Skep bietjie kaassous bo-oor, gevolg deur lasagnevelle. Herhaal met oorblywende hoendervulsel, mozzarellakaas, lasagnevelle en kaassous. Bak vir 30 minute tot ligbruin bo-op.29/4/13 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/lasange-geregte.html VINNIGE~LASAGNE voorverhitte oond 190 c gesmeerde oondbak * Verskerp geur van 500 g gemaalde vleis met 1 E tamatiepasta. * Kook 500 h lint noedels in sout, kokende water tot sag. * skep lae van lintnoedels en vleis in n oondskottel. * Giet 2 en n half k kaassous oor vleis/noedels. sprinkel gerasperde kaas oor sous. * bak vir 35-40 min tot bruin..dien op met n mengselslaai. Geplaas deur: Susan Geldenhuys http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/lasange-geregte.html KASERIGE SAMPIOENLASAGNE Genoeg vir 10 mense. 100 g STORK BAKE 750 g gemengde sampioene, dun gesny 230 g gewone roomkaas sout en vars gemaalde swartpeper na smaak 300 g lasagnevelle 300 g groot spinasieblare, gewas en gaar gestoom 125 ml (½ k) room 125 ml (½ k) gerasperde, verouderde cheddarkaas 200 ml gekrummelde fetakaas 60 ml (¼ k) gekrummelde bloukaas Smelt die STORK BAKE in ’n groot kastrol en braai die sampioene daarin tot gaar. Voeg die roomkaas by en verhit tot gesmelt en glad sonder dat dit begin kook. Verwyder van die hitte en geur met sout en peper. Smeer ’n oondvaste bak van 22 x 22 cm en gooi ’n dun lagie van die mengsel in die bak. Pak ’n laag lasagnevelle boop en gooi nog ’n lagie sampioenmengsel op die pasta. Pak ’n paar spinasieblare boop en drup ’n bietjie room oor. Pak nog ’n laag lasagnevelle bo-op. Herhaal die lae en eindig met die sampioene. Meng die kase en sprinkel oor. Drup die oorblywende room oor en laat 30 minute staan voor jy dit sowat 30 minute bak tot die kaas gesmelt is. Sit voor met ’n groen slaai. Geplaas deur: Tiana Botes http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/lasange-geregte.html SPAGHETTI MET SPINASIE EN FETAKAAS 300-400g spaghetti 500g vars spinasie 15ml olyfolie 1 ui, fyn gekap 4 knoffelhuisies, gekneus 125ml natuurlike jogurt óf room 200g fetakaas, in 1 cm blokkies gesny 30ml gekapte vars kruie sout en varsgemaalde swartpeper Kook die pasta in vinnig kokende soutwater vir sowat 8-10 minute of tot al dente. Dreineer. Spoel intussen die spinasie goed af in koue soutwater, plaas dit nat in 'n groot pot, sit die deksel op en stoom dit oor matige hitte tot net sag sonder om enige vloeistof by te voeg. Haal dit uit, sny die harde stingeldele uit en snipper die res van die blare fyn. Verhit die olie in 'n swaarboompan en soteer die ui en knoffel, tot sag en deurskynend. Voeg die spinasie en jogurt of room by en verhit tot deurwarm. Meng die gaar, warm pasta en spinasiemengsel liggies deur. Geur na smaak. Skep in opdienskottel, sprinkel fetakaas en kruie oor. Sit dadelik met 'n tamatieslaai voor Geplaas deur: Tiana Botes http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/lasange-geregte.html VISVINGERS LASAGNA: 4-5med aartappels, geskil & in nie te dun ronde skywe gesny, 1/4 ui ook in dun ringe gesny; gesnipperde sampioene; genoeg visvingers om oondbak se bodem te dek; genoeg lasagna velle (ek gebruik Puccini maak- dis gekartel); 2 pakkies cheese & bacon potato bake; mozzarela & cheddar kaas gerasper. Metode: Pak enkel laag lasagna velle op bodem van oondbak. (Kook aartappel ringe in bietjie sout water net tot vurk sag) behou water. Pak warm aartappel ringe bo-op velle (bedek hele bak - maak nie saak of dit oorvleuel nie) dan so hier & daar rou uie ringe. Nou 'n lekker laag dik cheddar kaas. Maak potato bake aan met water waarin aartappels gekook was, as te dik en te min, gooi nog bietjie kookwater by (maak net seker daar is nie klonte nie - meng goed). By die mengsel gooi so 2kop gerasperde cheddar & laat smelt. Sout & peper na smaak. Giet helfte van mengsel oor. Pak nou weer lasagna velle dan sampioene, laag kaas, gevriesde visvingers & ander helfte van potato bake mengsel & laaste meng mozzarela met cheddar kaas laag. Maak die laag maar lekker dik. Sprinkel bietjie rooipeper oor. Laat staan vir so 15min. Bak by 180C vir 30-35min. Skakel oond af, los so 10min in oond, haal uit & laat staan so 10min voor opdiening. Jy kan jou eie speserye ens byvoeg, naak net seker vloeistof is genoeg. Geniet! Moira Botha Dyer http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/lasange-geregte.html Berie Vd Velden Smith 7-Minute Lasagne: [ARGILLA RECIPES]http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/lasange-geregte.html (1 portion) 200 g mince meat 10 ml brown onion soup powder 20 ml tomato sauce 10 ml chutney 1 lasagne sheet 1 packet of white sauce grated cheese Mix meat, soup powder, tomato sauce and chutney. Prepare white sauce following instructions on the packet. Divide white sauce and meat mixture and layer it as follows in Lasagne Bowl: white sauce, meat mixture, lasagne sheet, meat mixture, white sauce and top it off with grated cheese. Microwave for 7 minutes on medium and leave to stand for 5 minutes. Enjoy with a green salad.
Vegán receptek és vegán ételkülönlegességek, 100% növényi alapanyagokból. Vegán receptek kezdőknek. A vegán étrend még soha nem volt ilyen könnyű!
These easy spinach lasagna roll-ups are the perfect weeknight meal! Tastes just like lasagna, but even easier and doesn't take as long to bake! Can be made with meat or without.
Una receta q me enseño mi mamita, aprendida por ella de mi tía, simple y deliciosa, con un toque picante que sacude las papilas y da sabor a cualquier platillo q acompañe.
We only have a few short weeks left to take advantage of late summer tomatoes! In my mind, it is by far the saddest part of leaving summer behind. Can I just pause time for a bit? I'm
イタリアの家庭料理、インボルティーニはお好みの材料を肉、魚、野菜で巻き、ローストしたり煮込んだりして食べるお料理です。各家庭のインボルティーニは、まさにイタリアのおふくろの味なんでしょうね。思ったより簡単に作れますので、試してみませんか?