Hierdie is ons drie en twintigste Kort boodskap, Saalopening idee. Liefde Valentydsdag is om die draai, en ons wil sommer vroeg al die saalopening oor liefde 'post' sodat die van julle wat dit wil gebruik nog genoeg tyd sal hê om voor te berei. Valentynsdag is die ideale geleentheid om weer 'n slag met ons…
Hierdie is ons twintigste Kort boodskap, Saalopening idee, en is geskryf deur Lienkie van Vuuren. Storie: Dawid en Jonathan se vriendskap Hierdie saalopening is geskik vir Laerskool kinders. Nadat Dawid vir Goliat doodgemaak het, het die mense gesing: Saul het mense by die duisende doodgemaak, maar Dawid het mense by die 10 000 doodgemaak! Toe…
Hierdie is ons drie en dertigste Kort boodskap, Saalopening idee. Samewerking Ysbreker: Neem ‘n skinkbord, groot lappie en 25 items saam wat jy op die skinkbord kan sit. Kry so 8 vrywilligers om jou met hierdie ysbreker te help. Deel die vrywilligers in twee spanne op. Sit die 25 items op die skinkbord neer en…
Hierdie is ons vier en dertigste Kort boodskap, Saalopening idee. Keuses: Hierdie saalopening oor keuses is beskikbaar vir Laerskool sowel as Hoërskool kinders. Albei begin met 'n ybreker. Die Laerskool saalopening begin met die speletjie "Follow the Leader" waarmee 'n paar vrywilligers help. Die Hoërskool saalopening begin met 'n paar lawwe "Would you rather" vrae.…
Hierdie is ons ses en twintigste Saalopening kort boodskap idee. Eerlikheid: Inleiding: Bring ‘n bak roomys, drie poeding bakkies, vier plastiek lepeltjies, sout en stroop saam. Oefen voor die tyd hoeveel sout en stroop jy moet opgooi vir die effek wat jy wil hê. Ons gaan vanoggend ‘n bietjie pret hê! Wie het lus vir…
Hierdie is ons veertigste Kort boodskap, Saalopening idee. Hardwerkendheid Hier aan die begin van die nuwe jaar wil jy die kinders graag aanspoor om hard te werk, en die jaar met positiewe gedagtes te begin. Ons het vir hierdie doeleindes twee Saalopening lesse oor hardwerkendheid saamgestel. Die eerste een gebruik 'n koekie resep as vertrekpunt…
Hierdie is ons nege en twintigste Kort boodskap, Saalopening idee. Nederigheid Inleiding: Ons gaan vanoggend so bietjie oor nederigheid gesels, maar voordat ons daarby kom wil ek gou eers kyk wie die grootste bubbles met bubble gum kan blaas. Bubble gum kompetisie: Koop verskillende soorte bubble gum en kry ‘n paar vrywilligers om te kom…
Hierdie is ons vyf en twintigste Kort boodskap, Saalopening idee. Respek Inleiding: Ons gaan vanoggend oor ‘n baie belangrike woord gesels – respek. Respek is moeilik om te verduidelik, maar dit beteken baie vir almal van ons. Ek dink die maklikste manier om dit te verduidelik is jy wys respek vir iemand deur die manier…
Hierdie is ons twee en dertigste Kort boodskap, Saalopening idee. Hierdie is 'n spesiale bederf, want ons het twee waarvan jy kan kies. Die een het onsself geskryf en die ander een is deur Annalize Willemse geskryf. Jy kan natuurlik ook die Covid 19 veiligheidsmaatreëls as deel van hierdie saalopening gebruik. Dit sal veral goed…
Hierdie is ons een en dertigste Kort boodskap, Saalopening idee. Hoop Speletjie Trek ‘n groterige boks soos ‘n fotostaat papier boks mooi oor. Gooi ‘n klompie goed in die boks wat jy kan weggee bv. lekkers, ‘n pakkie chips, ‘n potlood, soft toy, net wat jy het om weg te gee. En skryf daarop “Pryse”.…
Hierdie is ons agt en twintigste Kort boodskap, Saalopening idee. Boelies Inleiding: Indien jy ‘n projektor in die saal tot jou beskikking het kan jy die les begin deur ‘n video clip te speel. Hier is ‘n hele klomp waarvan jy kan kies. Daar is vir Laerskool en Hoërskool kinders. Video clips: https://youtu.be/XVnY8qPbP1U https://youtu.be/---E_YtatRU https://youtu.be/yshcovw-leU…
Hierdie is ons drie en veertigste Kort Boodskap, Saalopening idee. Vriendelikheid (Kindness) Inleiding: Ons gaan vandag oor vriendelikheid gesels, maar dis nie eintlik die regte woord vir dit waaroor ek met julle wil praat nie. Die Engelse het ‘n woord “kindness” wat beskryf waarvan ek praat. Miskien is die woord ‘gaaf’ ‘n beter woord as…
Hierdie is ons agste Kort boodskap, Saalopening idee. Storie: Slegte Gewoontes 'n Ryk man het 'n ou leermeester gevra om sy seun te help om van sy slegte gewoontes ontslae te raak. Die leermeester het die seun deur sy tuin laat stap en hom opdrag gegee om plante te begin uittrek. Die eerstes was klein…
Hierdie is ons twee en twintigste Kort boodskap, Saalopening idee, en is geskryf deur Simonè Kotze. Storie: Die potlood-maker ‘n Potlood-maker het die volgende gesprek met 'n potlood gevoer net nadat hy hom klaar gemaak en mooi geverf het. Hy het gesê: Voor ek jou die wêreld instuur, is daar vyf belangrike dinge wat jy…
Hierdie is ons twaalfde Kort boodskap, Saalopening idee. Waarvoor staan JY? ‘n Persoon se voete vertel ons twee baie belangrike dinge van hom/haar: Waar hulle staan, en waarheen hulle oppad is. Iemand wat vas staan vir dit waarin hulle glo is ‘n eienskap wat mense bewonder. In hierdie boodskap kyk ons na die voorbeeld van…
Hierdie is ons sewentiende Kort boodskap, Saalopening idee. Storie: Die Coke blikkie Hierdie is 'n ou bekende storie wat ons onlangs weer op afgekom het. Die rooi van die blikkie stel die bloed van Jesus voor. Die swart strepies is die sonde wat ek en jy doen. Die wit is reinheid, wanneer jy jou sonde…
Hierdie is ons vyfde Kort boodskap, Saalopening idee. Storie: Jy is Spesiaal Hierdie is die verhaal van 'n bekende spreker wat 'n seminaar aangebied het. Hy het 'n R50 vir die gehoor opgehou, en gevra wie dit wil hê, natuurlik wou almal dit hê! Daarna het hy dit opgefrommel, daarop getrap en dit regtig 'verniel',…
Hierdie is ons ses en dertigste Kort boodskap, Saalopening idee. Ons is nie seker of daar nog Saalopenings gehou word nie, maar sien tog van tyd tot tyd dat mense dit aflaai, so ons gaan dit weer begin deel, en jy kan dit natuurlik op verskillende maniere, en verskillende plekke gebruik - nie net vir…
Hierdie is ons negende Kort boodskap, Saalopening idee. God se rekords Hierdie saalopening sentreer nie rondom 'n storie soos die voriges nie. Dit begin met 'n kort inleiding van die boek Guinness World Records, en daag die kinders dan uit om aan drie speletjies deel te neem wat in die boek opgeteken is. Die Guinness…
Hierdie is ons een en twintigste Kort boodskap, Saalopening idee: Terug skool toe. Terug skool toe Hierdie saalopening kort boodskap idee is lekker kort en prakties van aard. Jy kan dit eenvoudig hou of bietjie meer moeite daarvoor doen afhangende van jou opset. Dit gebruik die slangetjie en leertjie speletjie as konsep vir geleenthede wat…