Hierdie tyd van die jaar is 'n dolle gejaag vir meeste van ons, van werksfunksies, tot die laaste 'deadline meet'! Hoop hierdie storie help jou so bietjie om dinge in perspektief te stel. Tema van die Storie: Tyd is Kosbaar Hierdie is 'n pragtige storie wat ons weer daaraan herinner word, hoe belangrik en kosbaar…
Hierdie is ons een en dertigste Kort boodskap, Saalopening idee. Hoop Speletjie Trek ‘n groterige boks soos ‘n fotostaat papier boks mooi oor. Gooi ‘n klompie goed in die boks wat jy kan weggee bv. lekkers, ‘n pakkie chips, ‘n potlood, soft toy, net wat jy het om weg te gee. En skryf daarop “Pryse”.…
Hierdie is ons vyfde Kort boodskap, Saalopening idee. Storie: Jy is Spesiaal Hierdie is die verhaal van 'n bekende spreker wat 'n seminaar aangebied het. Hy het 'n R50 vir die gehoor opgehou, en gevra wie dit wil hê, natuurlik wou almal dit hê! Daarna het hy dit opgefrommel, daarop getrap en dit regtig 'verniel',…