Elkedag ia nog n kans, n nuwe begin..
Hierdie is ons nege en dertigste Kort boodskap, Saalopening idee. CHOMP - Begin van die Nuwe Jaar Die begin van 'n nuwe jaar gaan gewoonlik met redelik senuwees, en partykeer selfs met vrees gepaard. Ons het besluit om hierdie kwessie in 'n eenvoudig saalopening idee aan te spreek. Meeste van ons ken die CHOMP idee.…
Hierdie Afrikaans Huistaal Gr 5 Basislyn Assessering is 'n fantastiese hulpbron om leerders se kennis te toets aan die begin van 'n nuwe skooljaar.
Hierdie is ons veertigste Kort boodskap, Saalopening idee. Hardwerkendheid Hier aan die begin van die nuwe jaar wil jy die kinders graag aanspoor om hard te werk, en die jaar met positiewe gedagtes te begin. Ons het vir hierdie doeleindes twee Saalopening lesse oor hardwerkendheid saamgestel. Die eerste een gebruik 'n koekie resep as vertrekpunt…
Vetkoekdag 2017 is verby. Nuwe horisonne is verken, nuwe herinneringe gemaak en brûe oorgesteek van die bekende na die onverkende. Iewers tussen die smaakavontuur het ek begin verlang na die bekende bakens. Vetkoek met kerriemaalvleis is 'n huis-toe-kom-smaak, 'n herkoms-kos wat my herinner waar ek hoort. Dit hoef nie bekend gestel of verduidelik te word nie,…
Dis die begin van 'n nuwe jaar, en in meeste gemeentes word binnekort 'n week van gebed gehou. Miskien is dit tyd (as julle dit nie alreeds doen nie), om ons kinders op 'n manier daarby betrokke te kry. Baie volwassenes sukkel om te bid omdat hulle dit nie as kinders geleer is nie, en…
Hierdie is ons sesde Kort boodskap, Saalopening idee. Storie: Kallie Klippie Hierdie is die storie van Kallie Klippie wat sien hoe die koning 'n nuwe paleis begin bou, en hoop dat hy belangrik genoeg sal wees om gebruik te word. Die dae gaan verby, maar al wat gevat word is die groot klippe. Op 'n…
Ons wil met 'n nuwe kategorie begin, waaraan ons opgelet het, daar 'n groot behoefte aan is. Saalopening is iets wat nog landwyd in skole plaasvind, en waarvoor daar nie regtig hulpbronne is nie. Onderwysers moet gewoonlik die week voor die tyd rondkrap vir iets sinvol om met die kinders te deel. Ons bid regtig…
Sluit die hekke van die verlede. Moenie aanhou terugkyk na die probleme en foute van die verlede nie. Sluit ook die hekke van die toekoms. Moenie bekommerd wees of vrees vir wat in die toekoms kan gebeur nie. Die toekoms is vandag. Hanteer vandag. Jy kan nie in die verlede leef nie, ook nie in die toekoms nie. Elke dag is 'n nuwe lewe, 'n nuwe begin. Berei jouself voor vir die toekoms deur vandag tot sy volle potensiaal te leef. As jy bekommerd is oor wat dalk môre mag verkeerd gaan, was jy verniet bekommerd. En as dit wel gebeur, was jy twee keer bekommerd... LEEF VIR VANDAG - VOLUIT!
Goeiemôre
Free printable Bible lesson on the New Testament for preschool children. Stories, worksheets, coloring pages, crafts and more.
Nuwe uitdagings en nuwe besluite. Ken God in elke tree wat jy gee en elke besluit wat jy wil maak. Mag dit sommer baie goed gaan met jou... Geseënde Week!
The letter N printable for young learners. FREE PRINTABLE (PDF) Download
To begin, begin is my phrase for the new year. Resolutions don't work unless you do. Come see what I plan to do for a successful year.
Begin the Begin is the thirteenth episode and mid-season premiere of the second season and the 22nd overall episode of Grey's Anatomy. The Chief enforces the 80 hour work limit with an iron fist so Meredith has free-time, and so does Cristina, but she chooses to go to Twin Falls, Idaho with...
You’ve been invited to get up to 75 #FREE stocks! Get started >>