Hierdie is ons sesde Kort boodskap, Saalopening idee. Storie: Kallie Klippie Hierdie is die storie van Kallie Klippie wat sien hoe die koning 'n nuwe paleis begin bou, en hoop dat hy belangrik genoeg sal wees om gebruik te word. Die dae gaan verby, maar al wat gevat word is die groot klippe. Op 'n…
"Ek het die goeie wedloop afgelê; ek het die wenstreep bereik; ek het gelowig end-uit volgehou." 2 Tim 4:7 "Ek span my in om by die wenstreep te kom sodat ek die hemelse prys kan behaal waartoe God my geroep het in Christus Jesus." Fil 3:14 Tema van die Storie: Voltooi die Wedloop Hierdie is…
Hierdie is ons vyfde Kort boodskap, Saalopening idee. Storie: Jy is Spesiaal Hierdie is die verhaal van 'n bekende spreker wat 'n seminaar aangebied het. Hy het 'n R50 vir die gehoor opgehou, en gevra wie dit wil hê, natuurlik wou almal dit hê! Daarna het hy dit opgefrommel, daarop getrap en dit regtig 'verniel',…
Hierdie is ons vier en dertigste Kort boodskap, Saalopening idee. Keuses: Hierdie saalopening oor keuses is beskikbaar vir Laerskool sowel as Hoërskool kinders. Albei begin met 'n ybreker. Die Laerskool saalopening begin met die speletjie "Follow the Leader" waarmee 'n paar vrywilligers help. Die Hoërskool saalopening begin met 'n paar lawwe "Would you rather" vrae.…