Dis Nasionale Braaidag op 24 September. Stook daai kole, braai 'n vleisie - dis jou nasionale reg! Steek die vreugdevure aan op maat van dié liedjie!