As jy ’n swartpot het, kan jy die brood op die kampvuur gaarmaak. So nie kan jy dit by die huis bak en saam neem.