Located in the Dodecanese chain of islands, Kos is the second most popular holiday island. See here my Things to do on Kos, this popular Greek island
HEERLIKE VLAKOEK
Daltjies are a delicious and easy to make Cape Malay appetiser, crispy on the outside and soft and pillowy on the inside.
Ingredients Method
Jy maak dié tert met ’n sagte koekiedeeg wat jy uitrol.
Hier is ons eie SA vulsel – die maklikste van almal.
Die skilferkors was veerlig, die vulsel hemels, die smaak geurig. En die wenner van SARIE KOS se melktert-wedstryd is... Deona Tait van Pretoria!
Whether you need to impress your British friends with some South African cuisine, or cook up a little comfort food to cure your homesickness, St Marcus has you covered.
Aletta Lintvelt se ouma Hannie het altyd dié fluweelsagte poeding gemaak, en vandag nog is dit een van haar familie se gunstelinge. Dit is lekker warm óf koud.
Dié tert sal jou gaste na hul asems laat snak.
Daar is mos niks so lekker soos ʼn geurige hoenderpastei nie!
Dié resep is Annalize Groenewald se gunsteling en verskyn in die kookboek Camdeboo Karoowildsvleis.
Wat is nou beter as roosterkoek langs die kampvuur?
An easy and foolproof South African Pannekoek (Pancake) recipe, a real South African treat served with cinnamon sugar and fresh lemon.
Mense ry ver vir Bonfrutti, 'n padstal buite Bonnievale, se ekstragroot vars gebakte roosterkoeke.
As I have said in previous posts, bredies are an inescapable part of traditional South African cuisine and are, to many, the quintessential definition of South African huiskos (home cooking). And w…
Die naweek is nie daar vir moeite doen nie; maak hierdie tert sommer tjoef-tjaf!
Ek het klein patats gebruik, want Leipoldt sê jy moet die patats heel hou.
I have always believed that one of the best ways to learn about a culture is through the local cuisine.
Bobotie is so traditionally South Africa and this easy bobotie recipe has just what our long lost friends around the world need to feel at home. Bobotie recipe
Jy kan ook soos Nataniël eet dié Kersfees. Hier is die respete vir sy Kersspyskaart:
Maak die tert vandag sodat dit die hele naweek kan hou!
Adri Retief van Darling se pastei sal enige maal ’n feesmaal maak.
A creamy vanilla blended drink with a serving of Kahlua. Great for a hot summer’s night.
(Almarie Burger) Bestandele: Sous: 2 kop suiker 2 kop melk 1 kop water 2 eetl botter 5tl maizina angemaak met bietjie van die melk sout Kook alles en bring tot kookpunt Koekie: 2 kop gaar pampoen 2…
Middagete in ʼn japtrap! Jy kan ook ʼn geposjeerde eier bo-op elke porsie bedien.
Wie sê ooit nee vir boud?
VINNIGE KORSLOSE SOUTTERT
Die tekstuur en smaak van die koek is werklik besonders. Nie te soet nie en so lekker dat almal ’n tweede snytjie sal vra.