As jy in parstyd ’n kannetjie goed gegiste soetmos in die hande kan kry, moet jy eenvoudig ’n baksel mosbolletjies daarmee maak.