Die vrou is die sout van die aarde Die suurdeeg, beskou op die keper: Al hoër steeds rys sy in waarde: Sy's beide die sout en ... die peper! Wie ter wêreld verstaan ooit die vrou, En wie sal haar geheimenis weet? Haar verjaarsdae moet jy onthou, Maar haar ouderdom moet jy vergeet! Geniet Jou Vrouedag!
Discover recipes, home ideas, style inspiration and other ideas to try.
Unique International Womens Day stickers featuring millions of original designs created and sold by...