Jake the Funny Dog 714497 worksheets by NSweeting .Jake the Funny Dog worksheet LiveWorksheets
Tipi
’n Tuisskoolma van vyf meisiekinders se eerlike en waardevolle beskrywing van haar reis met haar negejarige se disleksie en leesprobleme.
Hier is 'n lys van die 7 maniere waarop 'n tuisgeskoolde kind tans in Suid-Afrika matriek kan maak. Voor- en nadele by elkeen.
Wolke gedig #wolke #afrikaans #tuisskool #kindergedigte #skool #wetenskap
Ek het lank vasgeskop teen A is vir Appel omdat almal dit so doen en ek wou myne anders hê, maar lyk my ek kan dit nie vryspring nie! My goeie vriendin Corlien, ‘n onderwyseres en eienaar van Oogappeltjies wat ook onlangs ‘n Tuisskool Mamma geword het, het my mooi gehelp met die klanke, en die … Continue reading "Goed dan, A is nou maar vir Appel"