Ek het klein patats gebruik, want Leipoldt sê jy moet die patats heel hou.
Daar is mos niks so lekker soos outydse pannekoek op ʼn dag soos vandag nie!
Suurlemoentert is altyd ’n gunsteling. Hier maak ek ’n koek en ’n tert een.
Hierdie varktjops sal jou mond omtrent laat water.
Een pakkie hiervan, een blikkie daarvan, meng saam, en siedaar – ʼn heerlik, maklike yskastert!
Dié koekies is verslawend en dit is moeilik om net een of twee te eet. Die resep maak ’n koekblik vol – ideaal vir die vakansie wanneer kinders altyd op soek is na iets soets en lekker om aan te knaag.
WENNER VLAKOEK
So op ʼn Vrydag het ons nie tyd vir ʼn ingewikkelde resep nie.
“Hierdie koek bestaan uit ’n basiese botterkoekbasis om sodoende die grenadellapitte vas te hou in die beslag sodat dit nie na onder sak tydens die bakproses nie. ’n Sponskoek is nie geskik vir hierdie resep nie.”
HEERLIKE VLAKOEK
Vir hierdie heerlike roomys wat net soos vlaskywe lyk, het ek twee van my ma se resepte gekombineer – haar suurlemoen-kondensmelk-yskastert en haar tuisgemaakte vrugteroomys. Die eindresultaat is ’n heerlike somerpoeding wat jy al ’n paar dae voor die tyd kan berei. Dit is boonop verspot maklik om te maak en jy het nie ’n roomysmasjien daarvoor nodig, of nodig om die roomys gereeld deur te klits nie.
A sweet and buttery biscuit with a big passionfruit hit.
’n Variasie op die geliefde Japie se gunsteling, met ’n dikker sitrusvla en die heerlike geur van geroosterde klapper.
Die skilferkors was veerlig, die vulsel hemels, die smaak geurig. En die wenner van SARIE KOS se 2009 melktert-wedstryd is ... Deona Tait van Pretoria!
CHANTE SE GEWILDE KARAMEL KAASKOEK
The taste of these old-fashioned sweet buttery biscuits takes me straight back to my childhood home in Stellenbosch, where I baked several batches of these each year before our annual Christmas holiday in Keurboomstrand. They are delicately spiced with nutmeg and cinnamon, and they're just heavenly dipped in warm tea. Soetkoekies are traditional Afrikaans biscuits,
’n Wonderlike manier om oorskietvark voor te sit. Maak ’n vinnige sous in die mikrogolf, roer die vleis in en jy het binne minute ’n maaltyd.
Jy maak dié tert met ’n sagte koekiedeeg wat jy uitrol.
Wat is dan beter as dít op ʼn koue wintersdag?
’n Soetigheid ná ’n lekker ete bly ’n hoogtepunt. Hier is 10 van ons bestes.
Die dadelballetjies is vinnig en maklik om te maak en heerlik om te eet!
Wanneer laas het jy wafels gemaak?
Vir party melktertliefhebbers is ’n melktert sonder ’n ordentlike tertkorskraag iets onheiligs.
Die amandelkors is ook baie lekker vir ander soetgebak.
Maak kors van 1 pakkie Tenniskoekies, fyner gerol, en 3 E gesmelte margarine. Druk vas in diep tertbak. Vulsel: Klits 500 gr Cremora en 250 ml kookwater
Hier is nóg ’n liplekker yskastert-idee.
Almal sal elke krummel van hierdie maklike tert geniet.
This easy crepe recipe delivers crepes that are paper-thin and perfectly lacy. Add any sweet or savory filling of your choice for the ultimate treat.
Of dit nou winter of somer is, hierdie resep is ʼn treffer!
Switserse rol met vlaroom
Moenie bang wees om jou eie koeksisters te maak nie. Volg net die resep en jy sal sien dis so maklik, enigeen kan dit regkry.