Afrikaanse Werkboeke vir Graad 1 tot 7
Kinderrympies is maar redelik skaars op die internet. Die volgende skakels sal jou na webtuistes lei waar jy 'n paar goue oues kan ontdek: Gediggies-rympies-liedjies-bk Liedjies-bk Gediggies-rympies-liedjies-bk Perdjie Bobbejaan-kabouterman Blink-vorsperd-kat-kom-weer Liedjies-as-rympies Mandjie-tannie-slaap Duif-hansie Hande-vingers Hoendertjie-trein-wielie-walie Duimpie-apie Groot Skool Gediggie Kleuters Afrikaans Kinderwerf Versies LinderOpperman1961 Deel 1 Versies LinderOpperman1961Deel 2 Antjie Krog se gedigte (bv. Ma, Wiskunde)…
Download this Premium Photo about Dancing multicultural children Isolated watercolor illustration for kids dancing party design, and discover more than 60 Million Professional Stock Photos on Freepik
Wolke gedig #wolke #afrikaans #tuisskool #kindergedigte #skool #wetenskap
Rym en rymende sinne, is 'n heerlike manier om ouditiewe vaardighede op te skerp en om taalontwikkeling te doen. Die kleintjies geniet rympies en kan dikwels onsinrympies spontaan voltooi. Byvoorbeeld: Vandag is dit baie koud...Ek dra 'n serp van ...goud. Soos met die jong huistaalleerders, kan 'n mens ook rymwoorde gebruik om die taal vir…