Hierdie poppekas is deel van ons Sondagskool prysuitdeling wat ons as deel van die erediens gebruik. Hier is 'n kort opsomming van elke bedryf. POPPEKAS KAPPERJOLLE: Dankbaarheid Eerste bedryf : Ons word herinner aan hoe lief God ons het, en die poppe bind 'n rooi ballon aan hulle arms vas. Die rooi is vir Jesus…