Geurige en heerlike wortelslaai ingemaak om net vinnig van die rak te neem en te geniet.
ʼn Heerlike pampoengereg vir jou volgende Sondagete.
Almal is mos lief vir ʼn heerlike hoenderpastei!
Explore afriorchids' 26189 photos on Flickr!
Geniet dit as bykos vir ʼn braai.
Eet hierdie broodjie warm uit die oond saam met kaas of konfyt. Selfs die kleinspan sal daaraan smul!
This Easy Cheesy Scalloped Zucchini is a delicious side dish loaded with zucchini and summer squash, all robed in a creamy cheesy sauce that will have you licking your plate clean!
INGELEGDE HALWE NARTJIES OF LEMOENE
Ek het nog 2 kaas worsies gehad en ek het net die helfte van n blik bully beef in repe gesny en toe die worsies en bully beef in klein blokkies gesny en in n bak gegooi Ek het die volgende bygevoeg DEURMEKAAR KORSLOSE SOUTTERT 1 hoogvol eetlepel meel 1 teelepel mosterd 1 eetlepel pietersielie 1 kop gerasperde kaas 1 kein ui fyngekap 2 eiers 1 kop melk Meng als en gooi in gesmeerde tertbord Bak 180 gc 35-40 min of tot ligbruin en gaar Die smaak---ek wag vir jou om ons te vertel BRON EN FOTO: Roni Van Der Walt
Lewer 10-12 muffins. (Afhangend van die grootte wat jy wil hê.) Bestanddele 1 ½ koppie koekmeel ½ teelepel bakpoeier 1 koppie (ongeveer 250g) boerpampoen, gekook en fyngedruk. ½ koppie olie 2 groot eiers 1 ¼ koppie suiker ½ teelepel kaneel ¼ teelepel gemmer ⅛ teelepel fyn naeltjies ⅛ teelepel neutmuskaat ½ teelepel sout ½ teelepel koeksoda Kaneelsuiker: 1 eetlepel suiker en 1 teelepel kaneel (Pas aan na smaak) Metode: 1. Kook die pampoen tot sag en druk dit fyn met ‘n aartappeldrukker of vurk. Laat eenkant om af te koel. 2. Voorverhit die oond tot 180˚C. 3. Spuit ‘n standaard muffin pannetjie met ‘n kleefwerende middel of voer elke holtetjie uit met ‘n papier muffinhouertjie. 4. Sif die meel en bakpoeier saam in ‘n medium mengbak en hou dit eenkant. 5. Meng die pampoen, eiers, olie, suiker, kaneel, gemmer, naeltjies, neutmuskaat, sout en koeksoda saam in ‘n groot mengbak. 6. Gooi die meel by die mengsel en meng dit saam met ‘n draadklitser. Moenie dit oormeng nie. 7. Verdeel die mengsel eweredig tussen elke holtetjie in die pan. Ek verkies om dit net tussen 11 holtetjies te verdeel. 8. Strooi die kaneelsuiker oor die mengsel. 9. Druk die muffins in die oond vir 20-25 minute of tot ‘n toetspen skoon uitkom wanneer dit daarin gedruk word. 10. Los die muffins vir nog 5 minute in die pannetjie om af te koel voordat jy hulle op ‘n afkoelrakkie uitkeer. Stoor in 'n lugdigte houer en geniet!
A couple of us in the WFM admin office gave this recipe by cookbook author Laurel Randolph a whirl. And at least two of our kids went back for seconds. Who doesn't love the sweet, nutty flavor of butternut squash? It's a little like dinner and a little like dessert.…
Interview with Daryl Balfour, one of Africa's leading wildlife photographers
Hierdie is die maklikste yskastert wat jy ooit sal maak!
Having a braai is always cause for celebration in South Africa, there is a reason why Heritage Day is also known as Braai Day. Let's face it there is nothing better than having a braai with family and
Delicious Korma and it's Vegetarian too! Quick, fast and simple recipe to brighten your dinner and your life. Gotta love a Vegetarian Korma recipe!
Who doesn’t love anything fried? I know I do, and one of my favorite fried foods is fried eggplant. On this dreary, rainy day I decided to take the afternoon and fry up some fresh eggplant. I…
An easy throw-together dessert that forms a crust, custard and topping while in the oven. Easy.
You either love it or hate it but Bobotie is firmly tied up in our South African roots! A delicious curried mince dish with a fruity sweetness makes for a great traditional family meal :) 2 onions,…
It looks like celery juice is a food trend this year. I'll pass. However, I do have an green food option for
PEETMA SE VLAKOEKIES
These Halloumi Nuggets are a fun rift on chicken nuggets and mozzarella sticks. They're delicious and freeze really well for when you're craving a simple snack at a later date!
Zucchini-Spinach-Feta-Muffins
BOBAAS GEMMERKOEKIES
The best 3 ingredient kumquat marmalade prepared with fresh fruit and no pectin at all!