AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek. Die Bybel - Die Bron van Wysheid…
Joseph's Colorful Coat is a one-page cut and glue the pictures in order printable. It's super easy, but a good and fun way to review the lesson. Color and black & white are included. Click here to download. The first page is a completed teacher’s visual. Cut on the dotted line and cut the strip pf pictures. Cut on the solid lines to separate the pictures. Shuffle them and have the students glue them in order on the numbered chart above.
AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse. Inleiding - Waarvoor…
Ons het lanklaas iets in hierdie afdeling met julle gedeel, en deel vandag graag "Die Evagelie met Sjokolade". Communitas het 'n soorgelyke les (dis waar ons die idee geleen het), maar meeste van die sjokolades in hulle les kry mens nie meer nie. Die les is vir ons baie oulik, en daarom het ons gaan…
Bybel Speletjies kan aktief of rustig van aard wees. Dit het ‘n Bybelse basis en sluit in PowerPoint Speletjies; Speed Dating; Wie’s wie in die Bybel; Would You Rather; Emoji’s; Charades; Minute-to-Win-it; Matching Games; Tic-Tac-Toe ens. Wat is die Konneksie? Wat is die Konneksie is 'n lekker dink-speletjie waar twee name uit die Bybel gegee…
AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek. Ons is uniek gemaak: Hierdie les is…
AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse. 'n Reputasie van…