Hierdie tyd van die jaar soek mens soms na iets betekenisvol om vir iemand te gee, wat nie veel kos nie. 'n Kersfees Gedagte Ons het so paar idees op die internet saamgevoeg en 'n "Kersfees begin met Jesus" pakkie saamgestel. Jy kan dit op 'n sakkie of boksie plak, en dan een van elke…
MALVATERT Vulsel 1 blik (397g) Kondensmelk 2 houertjies vars room (2 x 250ml) 750g marsmellows (pienk en wit) in kwarte gesny 1 pak kersies (rooi en groen) (250g) in kwarte gesny 1/2 koppie suurlemoensap 1 blikkie (1kop) fyn pynapples, gooi deur ‘n sif om ergste vloeistof te dreineer Metode: Meng die kondensmelk met die suurlemoensap…
Die volgende is ‘n paar aktiwiteite wat jy as ysbreker saam met ‘n les oor die geboorte van Jesus kan gebruik, of as deel van huisgodsdiens met jou gesin. Die Kersfees Aktiwiteite besta…
Roosterverwysings met 'n Kersfees tema wat kaartvaardighede oefen.
Issuu is a digital publishing platform that makes it simple to publish magazines, catalogs, newspapers, books, and more online. Easily share your publications and get them in front of Issuu’s millions of monthly readers. Title: 101 Slaaie vir kersfees, Author: Abri van Vuuren, Length: 36 pages, Page: 1, Published: 2012-12-19
Oral waar jy kom dreun en kreun die winkels onder die Kersfees-koors en raak ons Vreugdefees vlammetjie al meer geblus. Dit wat vir ons as Christene vreugde moet bring, gee ons nou net 'n groot pyn en probeer ons al verder daarvan wegkom. Ons sit die afgelope paar jaar glad nie eers meer Kersversierings in…
Kersfees resepte/ Christmas recipes
Kom in die Kersvakansiegees met hierdie prettige Suid-Afrikaanse Kersfees-nageregte woordsoektog.
'n Knip en plak aktiwiteit met 'n Kersfees tema om ouditiewe geheue en luistervaardighede te toets.
'Ek hou van jou, 'Ek's lief vir jou; of sommer net 'Ek's rêrig mal oor jou!' het soveel betekenis. Wys jou omgee en liefde in jou taal.
Vier 12 dae voor Kersfees met SARIE se kosredakteur, Herman Lensing, en Checkers.
Fotos van die roudiens en gedenkdiens met gunsteling lied Sonder jou
Tolla van der Merwe op Maak 'n Las.
Спасибо всем, вытерпевшим меня до конца!!!Ваша Лисоля.
Sinterklaasliedjes