Mnr. Vermeulen se idees Mnr. Vermeulen se idioomspeletjie (meer dokumente) Juffrou Hessie se idiome Mieliestronk se lys Die lewe van 'n kaaskrul het 'n paar. CNX se idees Ou publikasie DIE HERKOMS EN BETEKENIS VAN AFRIKAANSE IDIOME, SEGSWYSES EN WOORDE Spreekwoorde Boek Drietalige idioomboek in Afrikaans, Engels, Duits Geïllustreerde idiome Net die oortjies van die…
Vetkoekdag 2017 is verby. Nuwe horisonne is verken, nuwe herinneringe gemaak en brûe oorgesteek van die bekende na die onverkende. Iewers tussen die smaakavontuur het ek begin verlang na die bekende bakens. Vetkoek met kerriemaalvleis is 'n huis-toe-kom-smaak, 'n herkoms-kos wat my herinner waar ek hoort. Dit hoef nie bekend gestel of verduidelik te word nie,…