The story of the daughter of Jairus story is told by Matthew, Mark, and Luke. It is directly tied to the miracle of the Bleeding Woman.
In this post I am going to take you step by step in how to prepare your page to do a sermon sketchnote. We are going to do a sketchnote on a short sermon by Francis Chan.
"Daar is net een godsdiens wat by al die beskrywings pas... Rooms-katoliek. Haar pragtige vertoning fassineer die sintuie, en maak die stem van rede en gewete stil. Manjifieke kerke, goue altare met juwele, uitgesoekte skilderye en pragtige beeldhouwerk. Die vatikaan het verskeie munte met 'n vrou wat 'n goue beker vashou en priesters gekleed in pers en skarlaken."
"Vervolging deur geloof kan die goeie rekord van die nasie, wat op vryheid daarvan gegrond is, skade aandoen. Maar dit sal alles beheer, klein en groot. Dit sal finansies beheer, sodat ryk en arm sy mags greep kan voel. Dit sal die ekonomie beheer, dat niemand kan koop of verkoop sonder sy toestemming en merk nie. Dit sal godsdiens dikteer, om almal onder die doodstraf te dwing wie nie volgens sy wette te aanbid nie."