'n Verskeidenheid van materiale wat ek met my eie kinders gebruik het.
Ons Vriendelike Gedagtes Afskeurplakkaat sal jou leerders laat dink oor vriendelikheid en hoe om vreugde te versprei.
Hierdie is ons tiende Kort boodskap, Saalopening idee. Sout vir die Aarde Hierdie saalopening begin met 'n paar intressante feite oor sout en dan 'n proe-toets. Die toets kan op twee maniere gedoen word afhangende van die tyd wat jy beskikbaar het. Die boodskap word baie prakties gedoen met biltong, 'n medisyne botteltjie met sout…
Hierdie is ons veertigste Kort boodskap, Saalopening idee. Hardwerkendheid Hier aan die begin van die nuwe jaar wil jy die kinders graag aanspoor om hard te werk, en die jaar met positiewe gedagtes te begin. Ons het vir hierdie doeleindes twee Saalopening lesse oor hardwerkendheid saamgestel. Die eerste een gebruik 'n koekie resep as vertrekpunt…
© Hierdie blog is onderhewig aan kopiereg. Geen hergebruik sonder toestemming.
Posts about breuke written by Juffer
Posts about liggaam written by Juffer
Posts about ATP written by Juffer
Discover recipes, home ideas, style inspiration and other ideas to try.
Afrikaanse Quotes
Woorde
Goeie more boodskappies om jou mense te groet.
Goeienag