This poster will help students remember which is lowercase D or B. I copied mine on colored paper and laminated it framed by construction paper.
Hier is die tweede stel Afrikaanse kleuterrympies. Laai dit af en geniet dit met jou kleinding!
Thousands, Hundreds, Tens, Ones/Units - Place Value Duisende, Honderde, Tiene, Ene - Plekwaarde...
Montessori schools need to buy high-quality sandpaper letters, but you can purchase inexpensive sandpaper letters or make your own DIY sandpaper letters.
Hester het die eerste uitdaging geplaas en ek is baie opgewonde! Ons moet skryf oor een of ander idioom in Afrikaans wat dalk in onbruik geraak het, en sommer ook vertel waar dit vandaan kom. Omdat…
Hierdie pakket is is gemik op veral die Graad 1-3 kind. Dit bestaan uit aktiwiteite, visuele hulpmiddels en drukker-vriendelike tuisprogramme. Die volgende afdelings word gedek: - Ekspressie & Opeenvolging: Storie-elemente - Kreatiewe denke & ekspressie - Kreatiewe denke - Ja/ Nee, Wie en Waar vrae - Oorsaak & Gevolg: ‘n leesbegrips-oefening en antwoordblad. - Oorsaak & Gevolg: Die kind moet die 2 sinne verbind met want om ‘n saamgestelde sin te vorm. - Luister na opdragte: begrip van woorde soos boonste, bo-op, bokant, middelste, middel, links en regs word gefasiliteer. Skryf ‘n narratief: die kind moet die karakters (uit Rooikappie asook ander sprokies) gebruik om ‘n nuwe storie te skryf. Die beplanning word geoefen. - Leesbegrip: Die kind moet verskeie momente in die storie lees en in volgorde rangskik. - Assosiasie & Ekspressie - Beskrywing & Ekspressie - Teenoorgesteldes: ouditiewe assosiasie - Generiese bordspeletjie: Gebruik hierdie speletjie saam met enige oefening soos geselekteer