Ek weet dis winter en wie wil nou roomys eet? Maar met n warm sjokoladesous bly dit n wenner. Jy kan die roomys opdollie met sjokoladesplinters, fyngekapte koekies of wat jou ook al maak glimlag. Die roomys is baie romerig en moet so 30 minute voor jy dit bedien uit […]