Sanbona Wildlife Reserve is op die welbekende Roete 62, tussen Montagu en Barrydale in die Wes-Kaap geleë. Die reservaat rus aan die voet van die Warmwaterberge en bring hulde aan die San-mense wat hieris die hartjie van Suid-Afrika se Klein Karoo gebly het. Sanbona, waarna dikwels as die "Arizona van Suidelike Afrika" verwys word, en die gees van die San-mense, nooi jou uit om die spesiale wildtoevlugsoord te verken. Ons bied vyfsterverblyf in 3 luukse lodges, en 'n avontuurkamp omring deur vulkaniese berge en eindelose uitsigte. Ons het 27 eenhede met plek vir 56 gaste. Ons spog met asemrowende uitsigte oor die …