As jy, soos ek in ‘n huis met ‘n pan grootgeword het, ken jy pannekoek, eet jy pannekoek en bak jy pannekoek. Ek het dit aanvaar as belangrike grondbeginsels van die lewe. Moederliefde = Pannekoek…