Elke dag kom herinner die Heilige Gees my dat ek ‘n steunpilaar moet wees vir my man (Spreuke 31:11). Ek probeer my bes, alhoewel ek ook maar mens is en partykeer vergeet. Ek probeer fokus da…