Hemelse Karamel Amarula Sjokoladekoek ~ Dis ‘n heerlike klam koek wat lekker klam bly. Jy het nodig: 60 ml Kakao 125 ml kookwater 3 eiers 220 ml suiker 60 ml olie 250 ml koekmeel 10 ml bakpoeier 2 ml sout STROOP: 200 ml suiker 250 ml water 60 ml Amarula-likeur 1 blik karamelkondensmelk styf geklopte…