Tuisprogram vir die inoefening van /s/ op woordvlak Doel: Tuisprogram vir /s/ op woordvlak gedurende artikulasie-terapie Ingesluit: - 2 bordspeletjies begin-woordposisie sewe, sandale, sop, siek, suurlemoen, seekat, sambreel, sit, seun, som, son, seekoei, serp, sap, saad, sak, soom, seep, saag,sand - 2 bordspeletjies eind-woordposisie - Bus, kaas, kwas, das, mes, vis, mus, huis, kombuis, muis, hoes, roomys, kous, kos - 2 bordspeletjies middel-woordposisie hasie, besie, piesang, kussing, besem, kouse Gebruik dit vir: -Tuisprogramme -Aktiwiteit in terapiesessie