Die lang Desember-vakansie vereis dat terapeute 'n doelgerigte tuisprogram vir, onder andere, /s/ artikulasie-pasiënte verskaf. Hierdie almanak bevat oefeninge oor 'n tydperk van 5 weke. Daar is ook 'n instruksie-blad vir ouers/ versorgers. Dit is veral gemik op daardie kinders wat in oordrag-...