1 September is Boomplantdag en Boomplantweek duur van 1 tot 7 September , maar bome en bosbou word reg deur September gevier. Vanjaar se boom is die Geelhoutboom en natuurlik is dit ook ons nasion…