Afhangende van die ouderdomsgroep, kan ‘n mens verskeie idees probeer. Lees die woord en bou die woord dan met los kaartjies – een-vir-een. Skryf die woorde met ‘n swart veselpen …