Jy het nodig: 1 groot pak Oreo kookies, grof gebreek 1 liter vanilla roomys, sag, maar nog gevries 1 bottel fudge of karamelstroop (wat jy koop vir roomys) 1 1/2 koppie peanuts liggies gekap 1 liter geklopte room kokao vir versier sjokolade krulle of gerasperde sjokolade of kokao So gemaak: 1. In die vierkantige glasbak,…