Daar is min dinge so lekker soos ’n soet bederf ná ete, veral as dit sommer ’n weeksaand is. As jy nie lus het om self ’n koek te bak nie, kan jy ’n Madeira-koek by jou supermark koop.