’n Vol koekblik is ’n wonderlike ding. Dis bêreplek vir ouma se koekies, vakansiekoekies en dominee-kom-kuierkoekies. Selfs al is die blik leeg, dra dit die herinneringe van bruinsuiker en goue str…