Ek is nie ’n aanhanger van kook en bak met pakkies soppoeier nie, maar in dié broodjie – ’n redding wanneer ’n mens kampeer en vinnig iets saam met potjiekos of braaivleis moet optower – wérk dit.