1 pak puff pastry so effens uitgerol en die vulsel is 1 pak boerewors uit die derm gehaal en 1/2 pakkie maalvleis en dan geur jy die vleis so bietjie met Ina Paarman Meatspice en paar skote worcestershire sous en 1/2 koppie kaas. Meng alles lekker deur met jou hande en maak worsrolletjies met die […]