Daar is nie ’n makliker tert as dié resep nie. Romerig en smelt-in-die-mond lekker.
2 terte Bestanddele SMEERKORS 100 g sagte botter 125 ml (½ k) strooisuiker 2 eiers
Omtower ’n paar bestanddele in iets wat jou mond laat water! In dié resep word stukke hoender pleks van tuisgemaakte aftreksel gebruik – so het jy dan ook sommer gaar hoender vir ’n volgende ete.
Jy het nodig: 500g gerookte haddock porsies 1/2 kop volroom melk 5 el mayonnaise – cross & blackwell pakkie wit uiesoppoeier 1 1/2 k suur room 2 k gerasperde kaas 1 et botter 2 el pietersielie vars gemaalde swartpeper sout na smaak So gemaak: Voorverhit oond 180?C. Smeet bakpan goed met botter, sit heel vis…
ongeveer 48 koekies Bestanddele 250 g (½ blok) botter 250 ml (1 k) witsuiker 250
Ek het grootgeword met elke dag ’n bakkie mieliepap vir ontbyt...grof en steen gemaal op die plaas. Ons het nie die meel gesif nie en glo vir my die mieliepap was heerlik romerig. Vandag kan ek met opgewondenheid sê dat daar weer ‘n herlewing is in hierdie
Gemmerkoekies (Tannie Babs Schutte) Bestanddele 375 g Margarien 2 k Suiker 2 eiers ½ k Goue Stroop 5 k Koekmeel 1 t Sout 2 t Koeksoda 2 t fyn Gemmer 2 t kaneel 2 t fyn naeltjies Metode Voeg suiker …
1 pakkie knopies sampioene – goed afgespoel, en fyn gesnipper, en in botter gebraai 3 eetl koekmeel 6 eetl botter Koppie volroom melk Koppie hoender aftreksel 125 ml room Sout Growwe gemaalde swartpeper vars suurlemoen sap In ‘n kastrol, smelt die botter oor medium hitte Voeg meel by, terwyl jy met vurk kit klits totdat…
To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.
Ek maak gereeld slaaisous van gekoopte hoemoes. Dis romerig en vol geur.
Oond 180 gr C. Smeer diep tertbak. Klits saam: 4 eiergele, 1 k suiker en 60 gr gesmelte botter, tot romerig. Sif 1 k koekmeel, 1 t bakpoeier en kwart t sout. Klits by eiermengsel Voeg 2 k gewone me…
ongeveer 80 koekies Bestanddele KOEKIES 500 g botter, sag 500 ml (2 k) versiersuiker, gesif
2-4 Bestanddele / 2-4 ingredients
WArm, sag, romerig en smelt in die mond lekker! Min moeite koekie wat groot beloon is my woorde meer as gereeld vir die personeel by ons bakkery. Hierdie koekie is NIE my eie idee nie, […]
Ek koop altyd die botteltjie uiemarmelade in die winkel en eet dit dan saam met kaas, tjops op brood en op enige iets net omdat dit so lekker is vir my. So besluit ek om my eie te maak. Niks moeilik nie, net tydsaam. BENODIG: 2kg uie in dun ringe […]
Net 4 bestanddele Ryk en romerig ~ tuisgemaak, die beste !! sonder roomys masjien. 1 lt vars room (yskoud verkieslik oornag in yskas) 1 blik volroom kondensmelk 1 el vanilla essence 1½ kop milo poeier In lekker groot mengbak giet jou room in en voeg vanilla by Op jou elektriese klitser se hoogste spoed; klop tot styf en…
MARIE SE KAASSMEER
1 tert Bestanddele KORS 460 ml (4 e) botter 30 ml (2 e) strooisuiker 1
Oond 180 gr C. Klits saam: 250 gr sagte botter en 180 ml versiersuiker tot romerig. Voeg by: 2 t koffiepoeier, opgelos in 1 E kookwater. Klits deur. Voeg 2
Dié pasteitjies maak jy sommer met ’n klaargaar draaispithoender. Dis heerlik romerig.
Bak hierdie lekker vlakoekies sommer vandag nog!
CREMORATERT MET 'N VERSKIL
Ek aan my naamgenoot, liewe dogter Errida: ‘eet eers jou wortel voor jy poeding kry’. Piepjonk geelworteltjies, gerooster tot bros en soet, romerig-ryp avokados en komyn… ‘n…
Oond: 180 gr C. Sif saam: 1 1/2 k bruismeel 1/2 t koeksoda en 1/4 t sout. Klits saam: 5 eiers, 1 t vanilla essens en 1 k suiker, vir 3 minute, tot lig
KONFYT VIERKANTE 250 gram botter of margarine 1 teelepel sout 1 koppie suiker 3 koppies koekmeel 1 teelepel vanilla 2 eiers 3 teelepels bakpoeier Klop botter en suiker tot romerig, voeg eiers by en klop weer. Voeg meel, bakpoeir, sout en vanilla by meng goed tot stywe deeg en deel dan in twee. Plaas een […]
Ongeveer 24 koekies Bestanddele 200 g botter 125 ml (½ k) versiersuiker, gesif 5 ml
Suurlemoensmeer kan baie suur wees. Maar meng dit met laevetroomkaas en dit word lekker romerig. Vroue is veral mal oor dié een.
Wat 'n lekker kombinasie en boonop romerig!
Vermeerder die kerriepoeier tot 15 ml as jy ’n sterk kerriegeur verkies. As jy dit met selfs meer brand verkies, voeg 1 of 2 gekapte brandrissies by die sous.
Die naam beskryf dit so goed – sag en romerig.
Автор - lomovolga . Это цитата этого сообщения Old masters. Beautiful painting Details \5\ lomovolga Girl with a Pearl Earring detail, 1665, Mauritshuis, The Hague, Johannes Vermeer Corelli *Sonate 5 in G minor 4 для скрипки и клавесина.Vivace* Rembrandt, Harmensz van Rijn Artemis,…
Rose Henges Illustration
Bak hierdie lekker vlakoekies sommer vandag nog!
1 tert Bestanddele KORS 460 ml (4 e) botter 30 ml (2 e) strooisuiker 1
ongeveer 80 koekies Bestanddele KOEKIES 500 g botter, sag 500 ml (2 k) versiersuiker, gesif