Download FREE Afrikaans flashcards in single or bilingual variants. Get printables for home learning or to get started right away!
’n Gesoute tuisskoolma wie se kursus al honderde tuisskolers leer lees en skryf het, gee raad en wenke hoe jou kind pynloos hiermee te help.
NaturalCladding ook wel Ayous Gevelbekleding genoemd is zeer duurzame en betaalbare gevelbekleding. Dit hout heeft nagenoeg geen noesten of gebreken.
Hoe kan mens jou kind se spelling verbeter? Fokus eerder op spelpatrone as spelreëls, beveel hierdie spraakterapeut aan. Hier is agt maniere om dit te doen.
Hiermee E- I se Werksblaaie en Kleimatte. Soos gewoonlik onthou dat die Werksblaaie te klein is vir kleuters wat eerder op die gelamineerde Kleimatte moet skryf met witbord merkers. Die Werksblaaie is geskik vir Graad 1 en op. (Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool - die werksblaadjies is nie ideaal vir
Heerlike spelling speletjies om ekstra oefening in te kry. Speletjies sluit in Hang-die Mannetje, Bingo, Spelling Leer, Dobbelsteen gooi, Selfoon Taal, Bordspeletjies en nog meer. Kan deur tuiskolers zowel as onderwysers gebruik word.
Leer klank! Rosa Scheepers, skepper van My Afrikaanse Avontuur, gesels oor hoe mens jou kind leer lees. WENK: Mens begin nie by die alfabet nie!
’n Gesoute tuisskoolma wie se kursus al honderde tuisskolers leer lees en skryf het, gee raad en wenke hoe jou kind pynloos hiermee te help.
’n Gesoute tuisskoolma wie se kursus al honderde tuisskolers leer lees en skryf het, gee raad en wenke hoe jou kind pynloos hiermee te help.
Hiermee E- I se Werksblaaie en Kleimatte. Soos gewoonlik onthou dat die Werksblaaie te klein is vir kleuters wat eerder op die gelamineerde Kleimatte moet skryf met witbord merkers. Die Werksblaaie is geskik vir Graad 1 en op. (Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool - die werksblaadjies is nie ideaal vir
Leesboek in Afrikaans Vlak 1. Hersien al die basiese klanke. Kan gebruik word vir ouer leerders wat sukkel om te lees.
Leer klank! Rosa Scheepers, skepper van My Afrikaanse Avontuur, gesels oor hoe mens jou kind leer lees. WENK: Mens begin nie by die alfabet nie!
’n Gesoute tuisskoolma wie se kursus al honderde tuisskolers leer lees en skryf het, gee raad en wenke hoe jou kind pynloos hiermee te help.
Leer klank! Rosa Scheepers, skepper van My Afrikaanse Avontuur, gesels oor hoe mens jou kind leer lees. WENK: Mens begin nie by die alfabet nie!
My gunstelingstorie in Afrikaans is Stories van Rivierplaas. Dis van die beste boeke wat ooit in Afrikaans geskryf is. Lees hoekom ek so sê.
Hier is video’s van basiese hekel steke. Oefen die steke om gemaklik en met selfvertroue ‘n patroon te hekel. Ek gerbruik wel Engelse afkortings en terme van Amerika omdat daar baie mee…
Toe ek klein was wou ek baie graag die dae van die week onthou en my suster het toe vir my die dae van die week soortgelyk aan hierdie "Printable" op 'n halwe A4 geteken. Ek sal dit nooit in my lewe vergeet nie en ek dink tot vandag toe nog soms aan die
Hierdie pakket is is gemik op veral die Graad 1-3 kind. Dit bestaan uit aktiwiteite, visuele hulpmiddels en drukker-vriendelike tuisprogramme. Die volgende afdelings word gedek: - Ekspressie & Opeenvolging: Storie-elemente - Kreatiewe denke & ekspressie - Kreatiewe denke - Ja/ Nee, Wie en Waar vrae - Oorsaak & Gevolg: ‘n leesbegrips-oefening en antwoordblad. - Oorsaak & Gevolg: Die kind moet die 2 sinne verbind met want om ‘n saamgestelde sin te vorm. - Luister na opdragte: begrip van woorde soos boonste, bo-op, bokant, middelste, middel, links en regs word gefasiliteer. Skryf ‘n narratief: die kind moet die karakters (uit Rooikappie asook ander sprokies) gebruik om ‘n nuwe storie te skryf. Die beplanning word geoefen. - Leesbegrip: Die kind moet verskeie momente in die storie lees en in volgorde rangskik. - Assosiasie & Ekspressie - Beskrywing & Ekspressie - Teenoorgesteldes: ouditiewe assosiasie - Generiese bordspeletjie: Gebruik hierdie speletjie saam met enige oefening soos geselekteer
Sorry folks, unless you want to teach your kids the Alphabet in Afrikaans, this one's not for you. I'll do the English alphabet some time or another, just bear with me OK! So hierdie een is spesiaal vir ons Afrikaners, yay! Ek het oral gesoek vir Afrikaanse uitdrukke en dit is moeilik bekombaar as
Hierdie program verskaf idees tov van HOE fonologiese bewustheid ontwikkel kan word in die vorm van 'n kontinuum. Inhoud: Wat is Fonologiese Bewustheid? Hoekom is fonologiese bewustheid belangrik? Wat sê die navorsing? Hoe kan fonologiese bewustheids-aktiwiteite gestruktureer word? Luister Rym (1 ) Rym (2) Tel woorde in sinne Klankgrepe Identifikasie van begin- en eindklank (1) Identifikasie van begin- en eindklank (2) Identifikasie van begin- en eindklank (3) Sintese van die beginklank en die res van die woord Ouditiewe sintese Ouditiewe analise Manipulasie van klankgrepe en klanke (1) Manipulasie van klankgrepe en klanke (2) Wat om te doen as ‘n kind sukkel met FB Wenke Bronne
Hiermee E- I se Werksblaaie en Kleimatte. Soos gewoonlik onthou dat die Werksblaaie te klein is vir kleuters wat eerder op die gelamineerde Kleimatte moet skryf met witbord merkers. Die Werksblaaie is geskik vir Graad 1 en op. (Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool - die werksblaadjies is nie ideaal vir
Die bekende storie van Rooikappie word met helderkleurige prente uitgebeeld. Die teks is eenvoudig in grootgedrukte letters.
Hiermee die tweede bladsy van die Begin Klanke. As jy reeds die Klanke Letters afgelaai het kan jy dit uitlaat, indien nie, laai dit ook af onder die Middel Klanke. Hierdie blad is afhanklik van “shares” op sosiale media om verniet te bly. Wees asb so vriendelik om te deel waar jy kan, en
Uiteindelik die res van die reeks. Jammer ek hoor een of twee van die links is gebreek, ek maak dit reg sodra ek kan, binne die volgende week behoort ek ook al die ou fonts te vervang het en al die links na elke letter afsonderlik opgedateer het. Geniet! (Let wel, net die
Hiermee J-L. Onthou soos altyd dat die Kleimatte geskik is vir voorksool, maar die werksblaaidjies vir Graad 1 en op is. Om hierdie Werksblaaidjies verniet te hou is ek afhanklik van intekenaars en Facebook likes en shares. Dankie dat jy deel! (Let wel, net die kleimatte is geskik vir