Bielie van ‘n ‘Brekfis Bakkie’ – die naam sê als, Vir die stywepap: Jy benodig: 2 kop mieliemeel 3 kop water 1 tl sout Metode Gebruik ‘n swaarboompot Voeg water in pot en bring tot kookpunt, voeg sot by Voeg die mieliemeel stadig by en roer heeltyd met ‘n papvurk totdat die pap styf is.…
Die beste manier om snoek gaar te maak is oopgevlek en oor warm kole – Chef Don Jy het nodig: 1 kg Braai Snoek – half ontdooi, moet nie die vel van die snoek verwyder nie 100 ml olyf olie Sous om te bedruip: 200 ml fyn appelkooskonfyt 150 ml STEERS prego sous 5 el…
HEERLIKE VLAKOEK
MAKLIKE MIKROGOLF VRUGTEKOEK