Noedelslaai 500g Noedels 1/2kg uie gekap 1 kg tamaties 2 soetrissies ( rooi, geel en groen) 100ml mayonnaise 375ml olie 250ml wit asyn 500ml suiker 20ml sout METODE: Kook tamaties, uie, soetrissie,…
Ingelegde Vis Liza Bosch Bestanddele 1,7 kg Geelstert,Hake skoongemaak, grate verwyder en in skywe gesny Olie 6 Suurlemoenblare 6 Groot uie, in ringe gesny 750 ml Bruin asyn 250 ml Water 175 ml Sui…
Ons het grootgeword met ingelegde koejawels en vla. Dit was n groot bederf vir ons. Dit was ons Sondagpoeding. Om dit te maak is net so maklik. En dis nou koejaweltyd. Die beste koejawels is die wat nie te ryp is nie. Die sous se formule is soos volg: […]
Die Paasnaweek lê voor en ingelegde Kaap-Maleise kerrievis is ’n eg Suid-Afrikaanse resep wat tradisioneel hierdie tyd van die jaar geniet word.
INGELEGDE AARTAPPELSLAAI
INGELEGDE SAMPIOENSLAAI
INGELEGDE NOEDELSLAAI MET AGURTJIES
Fyn vye konfyt 1. Was en skil die ryp vye dun af en weeg dit. 2. Gebruik 375 g suiker vir elke 500 g vrugte en 125 ml water vir elke 500 g suiker. 3. Sit die vye en die suiker in lae in n kastrol e…
NOEDEL SLAAI http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/ingelegde-noedelslaai.html Hier is vir julle nog 'n lekker bottel en bere slaai 500g skulp noedels 375ml kookolie 250ml wit asyn lkg ryp tamaties gekap ½ kg uie grof gekap 500ml suiker 20ml sout 100ml mayonnaise grof gemaalde swart peper METODE: Kook uie, tamaties, asyn suiker en 325ml kookolie saam vir 20 min of tot sag in 'n groterige kastrol. Kook noeldels tot net net sag met net genoeg water om dit te bedek met 20ml sout en res van kookolie. Dreineer noedels goed gooi terug in groot kastrol. Voeg tamatie en uie mengsel en mayonnaise en swart peper by en roer deur. Kook goed deur en le in terwyl dit nog warm is. Die slaai het 'n baie lang raklewe. Heerlik saam met braaivleis of gebuik soos 'n slaai wanneer nodig. Christine Willie Mostert* Liana Barnard Claassen > Links Pastaslaai en regs die befaamde Aartappelslaai.< NOEDELSLAAI SOUS http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/ingelegde-noedelslaai.html Helena Kruger Miskien die sousie oor die noedels* For the vinaigrette: 1/3 cup red wine vinegar 2 teaspoons freshly squeezed lemon juice 1 1/2 teaspoons minced garlic 1 teaspoon sugar 2 teaspoons dried oregano 1/2 cup extra-virgin olive oil Directions: Make the pasta salad: Bring a large pot of salted water to a boil. Add the pasta and cook it until al dente. Strain the pasta and transfer it to a large bowl to cool slightly. While the pasta cools, make the dressing.* Make the dressing: In a small bowl, whisk together all of the dressing ingredients, except for the olive oil. While whisking, stream in the olive oil. Season the dressing with salt and pepper, to taste. NOEDELS IN KOPERPENNIEWORTEL-SLAAISOUS 1 pakkie tamatiesoppoeier 250ml water 200ml wit asyn 125ml kookolie 250ml suiker 10ml Worcestersous 7ml aangemaakte mostert Sout en peper na smaak METODE: Meng die bestandele, verhit tot kookpunt, roer aanhoudend en kook vir 2 min. Braai 1ui gekap en 1 groensoetrissie gekap liggies gooi oor pasta of noedels en gooi jou sous oor bring net vinnig tot amper kookpunt en bottle en laat afkoel en plaas in die yskas!!! N.S Ek het 1k ertjies in n bak met kookwater geplaas en gedreineer en ook bygevoeg Baie lekker!! "Helena Kruger" 15/12/10 * http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/ingelegde-noedelslaai.html Pasta Slaai http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/ingelegde-noedelslaai.html Nog ' n heerlike slaai 1 en 500g Pasta [Gnocchi] 1k Tamatiesous 1k Suiker 1k Olie 1k Druiwe Asyn 2 van 250ml bottels Knorr Peri-peri Sous 4 Groot uie [fyn gekap] 6 Groen/Rooi Rissies [gekap] • Kook pasta vinnig in diep water met sout en 1E Olie, dreineer en spoel af • Smelt bestandele saam oor medium hitte • Roer Uie en Rissies saam en roer goed deur • Voeg Pasta by en roer liggies deur • Laat staan oornag • Bedien warm of koud [Hou lank in die yskas Die knorr sous vervang ek met 2 x Wellingtons Peri Peri 375 ml,brand glad nie baie nie! en die green en red peppers is soet peppers. Dis werklik 'n heerlike resep. jy kan die pasta verminder tot 1 pakkie,dan is dit baie souserig. Ek gooi nog halwe pakkie by om dit meer te maak by my lodge. Dit word so vinnig opgeeet,maar jy kan die resep met net die 500g pakkie maak.* Wilna Dorfling **guest house resep Heather Strumpher Heerlik
Koejawels pas by baie speserygeure – steranys, kardamom, kaneel, selfs wonderpeper en natuurlik vanielje, komplementeer dit.
BUURVROU SE INGELEGDE BEET (heerlik)
Ek maak graag ingelegde uie, in ‘n mosterdsous. Slaphakskeentjies. Maar slaphakskeentjies is veronderstel om klein, heel uitjies te wees. Ek het ‘n resep vir rooi slaphakskeentjies, wat…
Laat staan die perskes vir ten minste ’n week voor jy dit eet.
Ons het grootgeword met ingelegde koejawels en vla. Dit was n groot bederf vir ons. Dit was ons Sondagpoeding. Om dit te maak is net so maklik. En dis nou koejaweltyd. Die beste koejawels is die wat nie te ryp is nie. Die sous se formule is soos volg: […]
Al hierdie slaaie is heerlik saam met braaivleis of enige ander kos. Anne-Marie se pienk noedelslaai Sous: 325ml kookolie 250 ml wit asyn 1 blikkie tamatiepuree (410g) half kg gekapte uie Sout, pep…
INGELEGDE HALWE NARTJIES OF LEMOENE
Potte vol bloospienk ingelegde kwepers laat my altyd verlang na my ma se huis...
Spoel 4,5 kg vars geplukte agurkies af met skoon water en droog af met skoon doek. Week agurkies in sout water- bv, 4 k water en 1 k sout, vir 24 uur. Kook
Laat staan die perskes vir ten minste ’n week voor jy dit eet.
Ingelegde Brandewyn Perskes…(die wag, die moeite werd)..! 4 kg ryp perskes, afgeskil Stroop: 2,5 kg suiker en 2,5 l water Maak die stroop en kook die perskes daarin (10-15 minute). Haal die perskes uit en pak in droë, gesteriliseerde bottels. Kook die stroop verder tot daar so 2 derdes oor is en gooi oor die…
ANNIE SE INGELEGDE PEPPERS
Great recipe for Canned / Pickled Curry Green beans.
’n Piekeluitjie is bobaas op ’n kaasbord of op ’n broodjie met sterk kaas en blaarslaai.
OUMA HENNA SE WESKUS KERRIEVIS
TAMATIE LEKKERTE
Kumquat Jam – a sweet and zesty jam with big chunky pieces of semi caramelised kumquats in it. Naturally low fodmap and delicious.
Jy het nodig: 2 kg gekerfde boontjies 1 kg gekerfde uie 2 t (gelyk geskraap) sout So gemaak: Kook bogenoemde 10 min alles saam Meng nou: 250 ml asyn 250 ml water 3 kop suiker 2 tl Kerrie Mespunt Borrie 2 e (hoogvol) maizena So gemaak: Kook asyn, water en suiker saam. Maak pasta van maizena, borrie…
KERRIE UIE SLAAI
KERRIE-KOMKOMMERS