Sorry folks, unless you want to teach your kids the Alphabet in Afrikaans, this one's not for you. I'll do the English alphabet some time or another, just bear with me OK! So hierdie een is spesiaal vir ons Afrikaners, yay! Ek het oral gesoek vir Afrikaanse uitdrukke en dit is moeilik bekombaar as

Leer klank! Rosa Scheepers, skepper van My Afrikaanse Avontuur, gesels oor hoe mens jou kind leer lees. WENK: Mens begin nie by die alfabet nie!
Visuele Hulpmiddel vir die aanleer van die skryf van eenvoudige sinne. Hierdie pakket bied ‘n VISUELE hulpmiddel wat gebruik kan word wanneer kinders in Graad 1 1eer om sinne te skryf. Die kolwyntjie word gebruik om die WIE, DOEN WAT en WAAR voor te stel. Almal hou van kolwyntjies! Ingesluit: Antwoord-blad 2 Visuele hulpmiddel bladsye Individuele dele van kolwyntjies wat gemanipuleer kan word. Groot voltooide kolwyntjie sinne. Kolwyntjies sonder prente waarop eie prente na voorkeur gepak kan word. Swart en wit kolwyntjies waarop geskryf kan word.
Spel beter. 6 wenke om jou te help om jou kinders makliker te leer om Afrikaans reg te spel. Leer van klinkers, medeklinkers, lettergrepe, woordstamme.
Nou dat die Alfabet klaar is wou ek net graag 'n Plakkaat maak wat jy kan opsit teen die muur as A3 of A4. Print twee uit en lamineer en knip dan die een mooi netjies in die middel van die groen lyne om flitskaarte te maak. Onthou om te deel!!! Kliek op die
Spel beter. 6 wenke om jou te help om jou kinders makliker te leer om Afrikaans reg te spel. Leer van klinkers, medeklinkers, lettergrepe, woordstamme.
Toe ek klein was wou ek baie graag die dae van die week onthou en my suster het toe vir my die dae van die week soortgelyk aan hierdie "Printable" op 'n halwe A4 geteken. Ek sal dit nooit in my lewe vergeet nie en ek dink tot vandag toe nog soms aan die
Leer klank! Rosa Scheepers, skepper van My Afrikaanse Avontuur, gesels oor hoe mens jou kind leer lees. WENK: Mens begin nie by die alfabet nie!
Ek wou al lankal hierdie dobbelstene maak. Daar is niks so lekker vir kinders as om te speel terwyl hulle leer nie. Hierdie dobbelsteen speletjie is genotvol en vol herhaling sodat die klanke mooi kan gevestig word. Vir 'n kort rukkie is dit verniet beskikbaar.
Read SkerpmakerB3 by admin Bookbuzz on Issuu and browse thousands of other publications on our platform. Start here!
Hiermee T vir Tas. Soos gewoonlik, deel asb op sosiale media om hierdie blad verniet te hou, dankie en geniet! (Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool - die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool nie, gebruik dit slegs vir "groter" kleintjies wat alreeds die groot letters op die kleimatte baasgeraak het.)
Spel beter. 6 wenke om jou te help om jou kinders makliker te leer om Afrikaans reg te spel. Leer van klinkers, medeklinkers, lettergrepe, woordstamme.
Hiermee E- I se Werksblaaie en Kleimatte. Soos gewoonlik onthou dat die Werksblaaie te klein is vir kleuters wat eerder op die gelamineerde Kleimatte moet skryf met witbord merkers. Die Werksblaaie is geskik vir Graad 1 en op. (Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool - die werksblaadjies is nie ideaal vir
Ek het onlangs hierdie by iemand gekry en soos ek verstaan bestaan dit al baie jare. 'n Oulike manier om vir kinders te leer van meervoude. ...
Read SkerpmakerB3 by admin Bookbuzz on Issuu and browse thousands of other publications on our platform. Start here!